Friends supporting us.
This is a lonely path to walk. But FRIENDS carrying us on
their hands.
Duke, Rebecca and Mary was send on our way by GOD.
As Rebecca and Duke confirmed -GOD has spoken to them. Can
anybody still deny that GOD is still working today.
Tommy Elliot ,a friend whom Hans has just once met, is
just giving his full support to Hans.
To all of you - WORDS we DON'T have but in our HEARTS your
names are embedded.
Johan our years long dear friend from South Africa
brought tears to our eyes. Putting our feelings in words. He send this to us.
Here far away from our beloved once that was the heart warmer. To say THEY
CARE. Thanks Johan, your are worth a SPECIAL place in our hearts.
Lelanie send us this, which says it ALL.
Hero's
DEDICATE to HANS from JOHAN EKSTEEN
Genade of is ek
verward?
Heer ek kniel nou hier voor jou neer
Ek vra hulp asseblief oor my seer
Hoekom ek ...is heeltyd die vrae
Omdat jy my kind die swaar vrag kan dra
Nagte om le ek en wonder
Ek wil so graag hoor ek is gesonder
Maar die pad is daar om te loop
En al wat ons vra is net hoop
Kwaad kan ek nie word met hierdie stryd
Want wie is daar regtig om te verwyt
Met my hande na bo vra ek u Heer
Want vir u gee ek altyd die eer
My hele lewe het ek aan u toegewy
Al het mens soms op die natpad gegly
Geduldig oorsee wag ek vir raad
Mens moet keer want soms word jy kwaad
My liggaam voel soms
of ek kwyn
Maar gelukkig is daar darem geen pyn
Ek raak mal omdat ek so graag wil weet
Wat in my liggaam is daar glo n skeet
Gelukkig word ek ondersteun deur my vrou
Want ander sou ek dalk ou bene moes kou
Op 60 het ek nog so baie om te doen
Maar Heer met U wil sal ek versoen
Want ander sou ek dalk ou bene moes kou
Op 60 het ek nog so baie om te doen
Maar Heer met U wil sal ek versoen
Die Dr's in Mayo is baie goed toegerus
En daarmee kan ek my gemoed heeltyd sus
Sou dit nodig wees om aan my te sny
Is ek die laaste een wat dit gaan vermy
My geloof is gelukkig baie sterk
En dit maak vir God maklik om mee te werk
Iets snaaks is besig om te gebeur
Ek berus en is nie bang vir die seer
Iets snaaks is besig om te gebeur
Ek berus en is nie bang vir die seer
Heer voordat ek vanaand hier wil gaan rus
Wil ek U eer en se dat ek is bewus
Van U krag en genade van bo
Eks so bly om te sê dat ek in u glo
Wil ek U eer en se dat ek is bewus
Van U krag en genade van bo
Eks so bly om te sê dat ek in u glo
More, oormore en die toekoms wat voorlê vir my
Moet u weet sal ek altyd by u bly
Waar ook u my eendag wil neem
Haleluja eks so bly ons twee is een
Moet u weet sal ek altyd by u bly
Waar ook u my eendag wil neem
Haleluja eks so bly ons twee is een
Uiteindelik! In dr Mansfield se kantoor
Baie professioneel begin hy reg van voor
Met die niere en lewer is daar geen probleem
Maar die longe is nie so geseen
Baie professioneel begin hy reg van voor
Met die niere en lewer is daar geen probleem
Maar die longe is nie so geseen
Ten minste is dit baie beter nuus as by die huis
Hans voel onmidelik beter en sommer tuis
Wag hulle ondersoek dalk n nuwe probleem
Hopelik is hierdie n behandelbare een
Hans voel onmidelik beter en sommer tuis
Wag hulle ondersoek dalk n nuwe probleem
Hopelik is hierdie n behandelbare een
Ongelooflik wat vriende in nood vir jou doen
As Wimcar n vrou was het ek hom sommer gesoen
Wat n keuse, die wisselkoers maak mens gedaan
Vir Hunky het Pam Golding nog baie daarvan
As Wimcar n vrou was het ek hom sommer gesoen
Wat n keuse, die wisselkoers maak mens gedaan
Vir Hunky het Pam Golding nog baie daarvan
Vannag gaan ek met n ander intensheid kniel
Want God weet dat die onsekerheid my verniel
Heer om vir n slag goeie nuus te ontvang
Daarin stel ek beslis baie baie belang
Want God weet dat die onsekerheid my verniel
Heer om vir n slag goeie nuus te ontvang
Daarin stel ek beslis baie baie belang
Miskien draai die geluk na my kant
Dit sal bevestig dat God is aan my verwant
As dit nodig is sal ek op my knieë kan slaap
Want Vannag wil ek heeltyd met HOM praat
As dit nodig is sal ek op my knieë kan slaap
Want Vannag wil ek heeltyd met HOM praat
Genade...verward...nee ek is geseend
Dankie Heer
Sorry for our ENGLISH READERS cant translate to English.
Was said in BEAUTIFUL AFRIKAANS.
No comments:
Post a Comment